Search Results

Sort Option
  • Listing ID
  • Price
  • Bedrooms
  • Pictures
  • Add date
  • Featured
Grid
List

ERF TE KOOP

4Picture(s)
390
Visits:6
MOOI, BYKANS, GELYK ERF TE KOOP IN VEILIGE KOMPLEKS MET LAE HEFFINGS. IDEALE VAKANSIE- VERBLYF, OF VIR AFTREDE. EN NET 20 MINUTE SE RY NA GEORGE LUGHAWE. HIER IS VERSKEIE MEESTERBOUERS WAT WAG OM JOU HUIS TE BOU. NET 5 MINUTE SE RY NA GROOT BRAKRIVIER MET AL SY GERIEWE EN STRAND..
R400,000

NEAT FAMILY HOME FOR SALE

3Room(s)
2Bathroom(s)
22Picture(s)
272
Visits:43
RUIM GESINSWONING NABY DIE WINKELSENTRUM EN VULSTASIE. PRAGTIGE UITSIG OOR DIE VALLEI EN SLEGS 3 KM VAN DIE SWEMSTRAND. GELEE ONGEVEER 20 KM VAN MOSSELBAAI, EN 20 MINUTE SE RY NA GEORGE-LUGHAWE. HIER IS BAIE VARS LUG IN N VEILIGE AREA.
R2,150,000

Townhouse For Sale

3Parking(s)
17Picture(s)
200
Visits:44
DRIE SLAAPKAMERS MET N MODERNE KOMBUIS VIR MOEDER, EN n 1 SLAAPKAMER WOONSTEL OP DIE ONDERSTE VLAK. SEEUITSIG EN 2 ONDERDAK PARKEERPLEKKE. MET VEILIGE, BEHEERDE TOEGANG , n SWEMBAD VIR BEWONERS EN N HEFFING VAN SLEGS R1400,00 PM , MAAK HIERDIE KOMPLEKS N GEWILDE BLYPLEK.
R1,890,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
16Picture(s)
130
Visits:136
LAAG IN ONDERHOUD EN OP EEN VLAK. OOK GERIEFLIK VIR AFTREDE. NABY DIE WINKELS EN DIE STRAND.
R1,695,000

Townhouse For Sale

16Picture(s)
280
Visits:442
Pragtige 3 slaapkamer meenthuis in gewilde kompleks in Reebok met lae onderhoud en heffings. Kombuiskaste en trappe is van lieflike swart hout gemaak. Met binnebraai ,asook n braai op stoep, met beperkte see-uitsig. Stap see toe.
R2

Townhouse For Sale

14Picture(s)
215
Visits:614
Gerieflik en modern met 3 slaapkamers. 5 minute se ry na die winkels en die strand.
R1,685,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
18Picture(s)
180
Visits:382
Sonnige woning met lae onderhoud en omhein. n Binnebraai wat uitloop op n houtdek, met n pragtige uitsig na die berge. Gelee in n stil area , weg van die verkeer.
R2,195,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
10Picture(s)
140
Visits:278
Gerieflike 3 slaapkamer huis, sonder trappe, in aanbou. Ideaal vir afskaal. Sal modern ingerig wees en behoort gedurende November 2020 bewoonbaar te wees. Minder as 2 km van die strand.
R1,790,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
2Parking(s)
14Picture(s)
174
Visits:588
Gerieflike 3 slaapkamer gesinswoning, stapafstand van die strand. Gekoppelde alarmstelsel en omhein vir jou veiligheid. Geen trappe binne die huis nie. Mooi uitsig na die berge.
R2,120,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
17Picture(s)
170
Visits:430
SONNIGE GESINSWONING OP EEN VLAK, IN GEVESTIGDE BUURT. LAAG IN ONDERHOUD EN VOLLEDIG OMHEIN .
R1,690,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
12Picture(s)
130
Visits:702
Huis op een vlak, ideaal vir beginners of afskaal. Nie gou weer teen hierdie prys nie.. Omheinde erf en mooi uitsig na die berge. Stapafstand na die winkelsentrum en slegs 3 km van KleinBrak se lieflike swemstrand.
R1,490,000

HOME IN SECURITY ESTATE IN REEBOK FOR SALE

3Room(s)
2Bathroom(s)
18Picture(s)
173
Visits:321
Splinter nuwe 3 slaapkamer huis in sekuriteits oord te koop. Lekker ruim met alle geriewe, en n mooi uitsig na die berge. Veiligheid teen n lae heffing van R600,00 pm.
R2,050,000
202 Results returned.Per Page