Key Realty

For Sale

Sort Option
  • Listing ID
  • Price
  • Bedrooms
  • Pictures
  • Add date
  • Featured
Grid
List

Townhouse For Sale

19Picture(s)
510
Visits:3
Sonnige 3 slaapkamer duete in Fraaiuitsig te koop. Met 1 slaapkamer woonstel en dubbel motorhuis. Moderne kombuis en binnebraai. Omhein, met beheerde toegang. Naby winkels en strande.
R2,195,000

ERF TE KOOP

4Picture(s)
390
Visits:8
MOOI, BYKANS, GELYK ERF TE KOOP IN VEILIGE KOMPLEKS MET LAE HEFFINGS. IDEALE VAKANSIE- VERBLYF, OF VIR AFTREDE. EN NET 20 MINUTE SE RY NA GEORGE LUGHAWE. HIER IS VERSKEIE MEESTERBOUERS WAT WAG OM JOU HUIS TE BOU. NET 5 MINUTE SE RY NA GROOT BRAKRIVIER MET AL SY GERIEWE EN STRAND..
R400,000

NEAT FAMILY HOME FOR SALE

3Room(s)
2Bathroom(s)
22Picture(s)
272
Visits:51
RUIM GESINSWONING NABY DIE WINKELSENTRUM EN VULSTASIE. PRAGTIGE UITSIG OOR DIE VALLEI EN SLEGS 3 KM VAN DIE SWEMSTRAND. GELEE ONGEVEER 20 KM VAN MOSSELBAAI, EN 20 MINUTE SE RY NA GEORGE-LUGHAWE. HIER IS BAIE VARS LUG IN N VEILIGE AREA.
R2,150,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
16Picture(s)
130
Visits:138
LAAG IN ONDERHOUD EN OP EEN VLAK. OOK GERIEFLIK VIR AFTREDE. NABY DIE WINKELS EN DIE STRAND.
R1,695,000

Townhouse For Sale

16Picture(s)
280
Visits:445
Pragtige 3 slaapkamer meenthuis in gewilde kompleks in Reebok met lae onderhoud en heffings. Kombuiskaste en trappe is van lieflike swart hout gemaak. Met binnebraai ,asook n braai op stoep, met beperkte see-uitsig. Stap see toe.
R2

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
18Picture(s)
180
Visits:384
Sonnige woning met lae onderhoud en omhein. n Binnebraai wat uitloop op n houtdek, met n pragtige uitsig na die berge. Gelee in n stil area , weg van die verkeer.
R2,195,000

House For Sale

3Room(s)
2Bathroom(s)
10Picture(s)
140
Visits:295
Gerieflike 3 slaapkamer huis, sonder trappe, in aanbou. Ideaal vir afskaal. Sal modern ingerig wees en behoort gedurende November 2020 bewoonbaar te wees. Minder as 2 km van die strand.
R1,790,000

HOME WITH SEA VIEWS FOR SALE

3Room(s)
2Bathroom(s)
16Picture(s)
165
Visits:623
Oulike 3 slaapkamer huis vir beginners of aftrede. Ruim erf vir aanbouings. Gelee in gevestigde deel van Reebok met see-uitsig. Kom raap hom op voor hy weg is.
R1,690,000

Vacant Land / Plot For Sale

4Picture(s)
693
Visits:237
Een van die laaste erwe met n effense helling te koop. Kom bou jou huis en geniet die rustigheid van die mooi uitsig. Net 3 km strand toe.
R550,000

House For Sale

3Room(s)
3Bathroom(s)
21Picture(s)
222
Visits:256
Splinternuut en modern met groot oopplan kombuis/leefarea. Wees die 1e eienaar. Drie ruim slaapkamers ,waarvan 2 en suite is. Die slaapkamer op die boonste vlak het n balkon en seeuitsig. n Geboude braai met n afdak is net buite die kombuis.
R2,730,000

House For Sale

3Room(s)
3Bathroom(s)
17Picture(s)
185
Visits:382
Sy naam is Happy House met sy vriendelike aansig en mooi uitsig. Ten volle omhein, en beskerm met n alarmstelsel. Met n onderdak braaistoep en groot staalafdak vir al die voetuie moet hy op jou kortlys wees.
R1.68

House For Sale

3Room(s)
3Bathroom(s)
12Picture(s)
170
Visits:485
Gerieflike 3 slaapkamer woning met 3 badkamers. Die erf is omhein, en het beheerde toegang. Naby winkels en n lieflike uitsig na die berge. Slegs 3 km van KleinBrak se blouvlag strand.
R1,580,000
192 Results returned.Per Page